Glimlag van die sekelmaan (Afrikaans Edition) por Elize Mitchell

Glimlag van die sekelmaan (Afrikaans Edition)
Titulo del libro : Glimlag van die sekelmaan (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : April 1, 2011
Autor : Elize Mitchell
Número de páginas : 124
ISBN :
Editor : Melodie

En la biblioteca electrónica en línea de mexicalidigital.mx, siempre puede descargar de forma gratuita y sin registro los mejores y más populares libros, la mayoría de los cuales se encuentran en la lista de los más vendidos. Cualquier persona que le guste leer en línea Glimlag van die sekelmaan (Afrikaans y esté buscando constantemente nuevos libros, se lo agradecerá por sus comentarios sobre lo que lee. Tu opinión es importante para nosotros.


Elize Mitchell con Glimlag van die sekelmaan (Afrikaans Edition)

Die nag toe Nina Immelman se man in motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoë huwelik tot einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op dié idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van rose en frangipani, spat die vonke uit die staanspoor tussen Nina en haar werkgewer, Charl Beaumont.  Sy buurman gooi ook sy flikkers vir Nina en boonop probeer Charl se seun ook haar guns wen.  Toe Nina net mooi genoeg gehad het en besluit om Charl en sy plaas vaarwel te roep, gryp die noodlot in en dryf alles op die spits . . .